Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

K U L T U U R

Die volgende 3 spellers het deelgeneem aan die ATKV-Uitklopspel Finaal te Bloemfontein op 15 Oktober 2025.

🔠Stian Jordaan
🔠Grace-Lain Benade
🔠Gea March

Hul het ongelooflik hard gewerk en met hul toegewydheid en deursettingsvermoê het hulle woensdag die vrugte daarvan gepluk.

Stian en Grace-Lain het Oranje-Noord se naam hoog gehou en hul beste gegee.

🏅Gea March het as algehele wenner in die kategorie Gr. 6-7 weggestap.

Ons is ongelooflik trots op al 3 hierdie spellers. 🐝🔠🐝🔠

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord





Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s