0/11A Oranje-Noord vs Laerskool Postmasburg die afgelope naweek se uitslag;
• 30 Beurte
• LON behaal 431/4
•Kolwers
McNeil de Waal behaal 180 van 105 balle
Rynhardt vd Berg behaal 81 van 61 balle
Rian de Kock behaal 45 van 31 (nie uit)
Hulle wen met 377 lopies.
“Dit is die hoogste telling in die skool se geskiedenis asook die eerste kolwer wat alleen 180 lopies aangeteken het!”
Baie baie geluk aan Mnr. Koen en die span met hierdie uitmuntende prestasie!!🏆
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

