Ons O/13 Dogters span sluit die jaar af op ‘n GOUE hoë noot🥳.
Hulle is die liga 🥇WENNERS🥇van die Wildeklawer T10 toernooi.
Die pad na die finale was senutergend, maar met ongelooflike afrigters en spanwerk het die dogters as wenners weggestap vandag in Kimberley!
Sjoe…almal se harte bons van trots!
Dankie Juf. M Engelbrecht en Mnr. G Els vir elke minuut wat julle spandeer het aan die span. Julle is topklas!
🐝🏏🐝🏏
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord



