D
A
N
K
I
E
Die O/13A is ongelooflik dankbaar vir die borge wat hul splinternuwe klere n realiteit gemaak het!
– Coetzee Transport
– Taylor&Nagel Attorneys
– Intertekens
– Anonieme skenker
Die Rooibye is nou 100% reg vir die komende krieket toer/wedstryde.
Mag elkeen van die besighede geseënd wees.
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
