Baie geluk aan elke tweekamp-atleet wat die naweek in Kimberly by die Interpro deelgeneem het. Elkeen het pragtig gehardloop en uitstekend geswem!
LON is na afloop van die byeenkoms aangewys as die beste laerskool by die Interprovinsiale byeenkoms✨
Julle hou LON se naam hoog! 🐝


