Baie dankie Laerskool Groblershoop vir die puik reëlings en suksesvolle hokkiedag.
Ons spelers het dit baie geniet – dit was duidelik dat almal hul harte op die veld gelos het.
Dit was ‘n goeie begin tot ons hokkieseisoen.
Ons sien uit daarna om weer saam met julle op die sportveld te wees!
Main Content
HOKKIE
🏑🏑




