Die Hokkie seuns het 9 tot 12 Julie deelgeneem aan Camp Discovery se hokkie kliniek in Hammanskraal.
Elkeen van die seuns het so baie geleer en saam gegroei as ‘n span.
Ons is bevoorreg om hierdie pragtige plek te besoek en glo dit het ons seuns se hokkie kennis net nog meer verbreed.
Baie dankie aan elke afrigter, borg en ouer vir julle tyd en ondersteuning!




