Baie dankie aan MARHECON vir die borg van die Hokkie seuns en dogters se pragtige “buffs”. Dit het die kinders se nekke lekker warm gehou in die koue en die sweet tydens wedstryde so effens minder gemaak.
Ons waardeer julle ondersteuning opreg!