Baie dankie aan Christal Oosthuizen, Erna Uys en Christene de Jager vir die 0/13 dogters se pragtige hemde.
U ondersteuning dra nie net by tot die span se professionele voorkoms nie, maar versterk ook die span se trots & gees. Dit is borge soos u wat dit moontlik maak vir die dogters om met selfvertroue en entoesiasme aan wedstryde deel te neem.

