Baie dankie aan Boere.Troos vir die borg van ons o/13 hokkie seuns se pragtige wedstryd hempies.
Ons waardeer julle ondersteuning opreg. Die seuns lyk tog te spoggerig hier by Camp Discovery!