Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

H U I S A T L E T I E K


H U I S \ud83d\udfe5\ud83d\udfe2 A T L E T I E K\n\nGees vang!\n\n\ud83d\udd25 Die gees is aan die OEFEN\u2026 en dit is vasgevang tussen die ELANDE en die GEMSBOKKE! \ud83d\udd25\n\nVrydag se Massa-byeenkoms is amper hier, en die energie is al klaar elektries \u26a1!\n\nDaar word geklap \ud83d\udc4f, gesing \ud83c\udfb6 en groot glimlagte geoefen\ud83d\ude01…\n\n\ud83d\udfe5Elande \u2013 sterk, vasberade en gereed om te wys wie regeer!\n\n\ud83d\udfe2 Gemsbokke \u2013 vinnig, skerp en honger vir die oorwinning!\n\n\ud83d\udc1d Maar s\u00ea nou jy\ud83d\udc1d\n\nWie dink JY gaan die hardste juig?\nWie gaan die meeste pret h\u00ea?\n\nKom Vrydag met jou groot stem, jou blink o\u00eb\nen jou beste span-gees!!!\n\nSien jou daar!\n\n \n#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses \n#oranjenoord”,”delight_ranges”:[],”image_ranges”:[],”inline_style_ranges”:[],”aggregated_ranges”:[],”ranges”:[{“entity”:{“__typename”:”Hashtag”,”__isEntity”:”Hashtag”,”url”:”https:\/\/www.facebook.com\/hashtag\/trotse_rooiby?__eep__=6″,”mobileUrl”:”https:\/\/m.facebook.com\/hashtag\/trotse_rooiby”,”__isNode”:”Hashtag”,”id”:”8335510486531263

H U I S 🟥🟢 A T L E T I E K

Gees vang!

🔥 Die gees is aan die OEFEN… en dit is vasgevang tussen die ELANDE en die GEMSBOKKE! 🔥

Vrydag se Massa-byeenkoms is amper hier, en die energie is al klaar elektries ⚡!

Daar word geklap 👏, gesing 🎶 en groot glimlagte geoefen😁…

🟥Elande – sterk, vasberade en gereed om te wys wie regeer!

🟢 Gemsbokke – vinnig, skerp en honger vir die oorwinning!

🐝 Maar sê nou jy🐝

Wie dink JY gaan die hardste juig?
Wie gaan die meeste pret hê?

Kom Vrydag met jou groot stem, jou blink oë
en jou beste span-gees!!!

Sien jou daar!

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s