W E N N E R S
Die ELANDE het hulself besonders goed van hul taak gekwyt en stap vanjaar weg met die Geesbeker, ’n bewys van hul entoesiasme, samewerking en trots.
Met konsekwente prestasies regdeur die dag is ons trots om aan te kondig dat die GEMSBOKKE ook as die algehele huisatletiekwenners van 2026 gekroon is!
Victrix Ludorum – Joani Mathewson
Victor Ludorum – Noah Visser
(Albei leerders het ook die toekennings in 2025 ontvang)
Baie geluk Rooibye!
🐝🐝🏅🏅
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord


