Die 0/13A dogters wat die afgelope naweek deelgeneem het aan Turfwar het algeheel tweede geëindig in die toernooi en ontvang SILWER medaljes!
Elke rooiby is baie trots op die span.
Dankie Juf. Elaine vir jou harde werk met die span.
#oranjenoord
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
