Die Gr.R’s behandel weekliks verskillende temas.
Hierdie week sluit hulle die Plaasdiere tema met baie opwinding af.
Dankie aan Kemi se mamma en pappa wat vir Raven (miniatuur perd) gebring het vir n heerlike kuier.
Elke leerder is bederf met tradisionele worsrolletjies.
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord




