Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

FOTOMUUR

Baie dankie SANCO vir die borg van ons nuwe fotomuur. Dit lyk spoggerig! LON se personeel was sò opgewonde oor die nuwe muur, dat elkeen deur die loop van die dag ‘n foto of “selfie” voor die muur gaan neem het.

Dankie vir julle bydra en ondersteuning, dit word opreg waardeer!

SANCO NC




Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s