Baie dankie aan Dux Fin vir die borg van al ons rugbyafrigters se netjiese hemde!
Danksy julle ondersteuning kan ons afrigters nie net hul beste op die veld gee nie, maar ook professioneel en trots ons span verteenwoordig.
Ons waardeer julle belegging in ons rugby en ons mense opreg.
Dankie dat julle deel is van ons span!
🐝🏈
#oranjenoord
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
