LON se atlete het baie goed gevaar by die David Kruiper atletiek byeenkoms.
Ons het 46 eerste plekke en 37 tweede plekke behaal.
Vandag neem hulle deel aan die ZFM atletiek byeenkoms. Baie sterkte vir elke atleet! 🐝