Baie dankie aan Mocké Lugbespuiting vir die borg van die O/12A se hempies! 🐝
Ons spelers sien baie uit daarna om met trots daarin te spog tydens die opkomende toer in Menlo.
Julle ondersteuning maak ’n groot verskil.
Dankie vir jul betrokkenheid by ons skool. 🙌
#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord
