Baie geluk aan die Elande! Die Elande was die span wat die meeste punte in gesamel het by die atletiekbyeenkoms.
Die Gemsbokke het nou ongelukkig nie die meeste punte gehad nie, maar wel die meeste gees en het met die geesbeker weg geloop. Baie geluk Gemsbokke!

