🐝🐝 LON se personeel het die afgelope week die Vrystaat skole atletiek se afrigterskursus bygewoon en suksesvol voltooi. Ons sien daarna uit dat hul, hul kennis in ons Rooiby atlete gaan kom terug ploeg.
Koepiereg © 2024. Alle Regte Voorbehou.
Webtuiste deur Web Ateljee.