Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

A L G E M E E N

🐝Snoepieprefekte 2025🐝

Dankie aan die leerders wat gedurende die jaar, tydens pouse, in die snoepie gewerk het om al die Rooibye te kon help met heerlike eet- en drinkgoed..

Dankie vir die tyd wat jul opgeoffer het om daagliks diens te doen.

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s