Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

A L G E M E E N

ROBOTICS

Die volgende FutureTech leerlinge het aan die Winter Toernooi deelgeneem. Elkeen het entoesiasme, kreatiwiteit en spanwerk op die gebied van Robotika getoon en uitgeblink.

Toekennings ontvang;

Goud
– JW Nel
– Enricco Borghesi
– Hennie Fourie

Silwer
– Raymond van den Heever

Dankie vir julle belangstelling in tegnologie en innovasie.

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s