Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

A K A D E M I E

Die volgende leerders is deur na Rondte 2 van SAMF se Wiskunde Olimpiade:

🐝Graad 4🐝
André Greyling
Danie Vollgraaff
Eben van Zyl
Zioné can Zyl

🐝Graad 5🐝
Jan Delport

🐝Graad 6🐝
Mienke Fourie

🐝Graad 7🐝
Jack Lind

Baie geluk Rooibye!
“Syfers is jul superkrag 🦸‍♂️”!

Sterkte met die voorbereiding vir rondte 2, wat op 20 Mei 2026 plaasvind.

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses

#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s