Log Out
Volg ons:
Kry ons toep:

Main Content

2 0 2 6

🐝🐝

1…2…3…en siedaar ‘n nuwe jaar het aangebreek!

Ons hoop julle het ’n heerlike vakansie gehad en is nou gereed vir ’n splinternuwe jaar.

Mag 2026 ’n jaar wees waarin julle jul beste gee, pret hê, nuwe vriende maak, mekaar respekteer en met trots aan ons skool behoort.

Onthou om altyd mekaar te help en elke dag met ’n glimlag te begin.

Ons wens aan elke Rooiby vir 2026!
🐝 Vertrou
🐝 “Connect”
🐝 Droom
🐝 Lag
🐝 Eenvoud

#hardwerkende_bye_maak_heuning_van_sukses
#oranjenoord

Besigtig hierdie artikel op Facebook vir meer foto’s